Geliefde 7de Laan akteur neem afskeid

Geliefde 7de Laan akteur neem afskeid

Na 17 jaar by 7de Laan, pak hierdie karakter sy tas finaal. 

7de Laan title
7de Laan/Facebook

Oom Oubaas se laaste oomblik in die sepie, vir nou, sal in Augustus wees.



Akteur Pierre van Pletzen is volgens berigte Woensdag in kennis gestel dat sy kontrak by die sepie nie hernu sal word nie.



Aanhangers is in skok.



Die sepie se vervaardiger het bevestig Pierre sal nie in die sepie te sien wees na 14 Augustus nie en sê sy karakter sal nie doodgemaak word of van sy vrou, Hilda skei nie. 


Show's Stories