Mense is die hoenders in vir Helshoogte Hoenderdag
Updated | By Laila Majiet
Die mense is die hoenders in vir Helshoogte koshuis se Hoenderdag.

'n Hoender is glo alkohol en sigarette gevoer.
'n Video het ook aan die lig gekom wat wys hoe die hoender hoog in die lug gegooi is.
Die Stellenbosch se Dierebeskermingsvereniging het ondersoek ingestel.
Die vereniging se Jessica Perrins....
Helshoogte koshuis het intussen op die video reageer.
Die Universiteit van Stellenbosch se vise kansellier Wim de Villiers het sy samewerking gegee aan die DBV.
Show's Stories
-
WARNING: Pretoria parents urged to beware of increase in chi
Here's what you need to know about the spike in child kidnappings in Pre...
Breakfast with Martin Bester 1 week, 5 days ago -
LISTEN: Rope Runner Marissa Groenewald's fight against human
The powerful reason Marissa is so passionate about 'rope running'.
Breakfast with Martin Bester 1 week, 5 days ago