Vonkelvrou Lizz Meiring bring ‘Die Weduwee se Sjampanje’ na Pretoria
Updated | By The Scenic Drive with Rian
Lizz Meiring is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, regisseur, vervaardiger, TV-aanbieder en skrywer.
Die veelsydige aktrise het by The Scenic Drive met Rian gekuier om ons meer te vertel van haar solo produksie, 'Die Weduwee se Sjampanje' (The Widow’s Champagne) by die Atterbury Teater op 7 November 2021.
Meiring se solo-optrede vertel die verhaal van die Franse weduwee, Barbe-Nicole Clicquot.
READ: KYK: Rian van Heerden speel 'Wie Word 'n Miljoenêr?'
Clicquot het sjampanje- en wynmaakmetodes eiehandig, as 'n vrou, help bekend maak.
Sy het die vrou geword wat die wêreld se heel eerste, suiwer sjampanje vervaardig het.
Te danke aan hierdie Fraanse vrou se passie en toewyding, word Sjampanjedag gevier met baie borrels!
READ: KYK: Student stel 'Gee My Die Woorde' bekend met Karen Zoid
Meiring vertolk Barbe-Nicole in hierdie solovertoning en gee kykers ‘n kykie wie hierdie Franse vrou werklik was.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer op Jacaranda FM
Foto: Verskaf
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 1 month ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 1 month ago