KYK: Rian van Heerden verander van 'Karakter'
Updated | By Scenic Drive With Rian
In hierdie week se episode van 'Karakter' verander Rian van Heerden in 'n fopdosser.

Suid-Afrika is ’n wonderlike en diverse plek. Ons lê dalk aan die suidpunt van Afrika, maar het al enorme sukses op alle vlakke behaal - te danke aan die mense van Suid-Afrika wat die land ‘n unieke plek maak.
LEES: 'Getroud Met Rugby' se Sean van Noordwyk nóú Mnr. Wêreld Suid-Afrika
Kykers volg die aanbieder Rian van Heerden deur Suid-Afrika op soek na die mees unieke mense; daardie eksentrieke mense wat die tonge aan die klap het in die dokumentêre reeks 'Karakter'.
LEES: MultiChoice stap weg met 47 SAFTA-toekennings
In hierdie week se episode van 'Karakter' gaan besoek Van Heerden een van Suid-Afrika se mees gewildste fopdossers, Manila von Teez.
LEES: Bertus Basson help Tannie Evita Bezuidenhout se restaurant met nuwe voorkoms
Van Heerden stel ondersoek in na alle aspekte van Von Teez se lewe.
Die Afrikaans-persoonlikheid sal ook stap in die skoene van 'n fopdosser.In die episode, verander Van Heerden ook van karakter en stap in die skoene van 'n fopdosser.


Kyk na die voorskou hieronder:
'Karakter' ‘n reeks van dertien episodes elk met ‘n interessante karakter as fokus, elke Maandag om 20:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Verskaf/ Rian van Heerden
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 5 months ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 5 months ago