Lessing Konfyt: Van stokperdjie tot suksesvolle besigheid

Lessing Konfyt: Van stokperdjie tot suksesvolle besigheid

Van oud huishoudkunde-onderwyseres tot reuse entrepeneur - Ina Lessing is die definisie van sukses.

Ina Lessing
Jacaranda FM

Lessing Konfyte het begin as ’n stokperdjie, onder die afdak met twee potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ’n reuse sake-onderneming uitgekring!

LEES: 'Op my Eish!' - Francois Jacobs is gereed om liefde te vind

Ina Lessing, 'n oud huishoudkunde-onderwyseres, is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ’n wye verskeidenheid van konfyte. 

LEES: Irma de Klerk: Huisgenoot se nuwe troostante

In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur.

LEES: Bekroonde 'Barakat' is Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 2022 Oscars

Met 'n diepgewortelde geloof en daarmee saam vertroue en planne beraam asook soms kanse vat en baie inisiatief aan die dag lê het alles bygedra tot die sukses wat hierdie konfyt-onderneming vandag is. Dit is baie positiwiteit, familie ondersteuning en ʼn bakkievrag liefde wat dit volhoubaar maak. Die kook en inlê is op Modimolle en die verpakking en verspreiding vind plaas vanaf Centurion.

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Foto: Jacaranda FM

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories