KYK: Demi Lee Moore binnekort te sien in Amsterdam!

KYK: Demi Lee Moore binnekort te sien in Amsterdam!

Die voormalige wenner van 'Die Kontrak', Demi Lee Moore vir die eerste keer te sien in Amsterdam. 

Demi Lee Moore
Jacaranda FM

Demi Lee Moore het diep in musiekliefhebbers se harte gekuip met trefferliedjies soos 'Mis Eet Slaap Herhaal' en 'Neon Moon'. 

KYK: Juanita du Plessis spog met haar produksie-reeks!

Sedert Moore die gewilde Afrikaanse sangkompetisie, 'Die Kontrak' in 2018 gewen het, is sy een van Suid-Afrika se mees bekroonde sangers. Die Ghoema-wenner se liedjies was al vele kere vantevore nommer een op verskeie musiekranglyse, insluitend die SA Top 20 op Jacaranda FM. 

KYK: Brad Pitt te sien in romp tydens bekendstelling van nuwe fliek

Kyk die video wat Demi Lee Moore op Instagram geplaas het: 

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories