Gewilde 'Getroud Met Rugby'-paartjie deel opwindende nuus

Gewilde 'Getroud Met Rugby'-paartjie deel opwindende nuus

Die gewilde paartjie is reg vir baba nommer twee!

David Louw en Christel van den Bergh
Instagram/ David Louw

Die 'Getroud Met Rugby'-paartjie David Louw en Christel van den Bergh het onlangs nóg opwindende nuus met hul volgelinge gedeel. 

Die paartjie verwag baba nommer twee!

LEES: Pad in Pretoria word binnekort na Joost van der Westhuizen vernoem

Die akteurspaar verwag die koms van hul seuntjie laat in Junie.

In April 2021, het Louw en Van Den Bergh, bekend gemaak dat hulle 'n babaseuntjie verwag. 

Op 12 Augustus dieselfde jaar, het hulle die spesiale nuus gedeel dat hulle verloof is. 

Die paartjie het onlangs met Huisgenoot gesels oor hul nuwe avontuur. 

"Ek droom al jare daaroor om te boer," het Louw aan die tydskrif genoem. 

LEES: '7de laan'-akteur André Lötter gesels oor sy nuwe avontuur

Die paartjie sien uit na 'n besige tyd met hul twee seuntjies en die plaaswerk. 

"Al wat vir ons belangrik is, is dat ons kinders floreer." 

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Foto: Instagram/ David Louw

Show's Stories