FOTO'S: Aktrise Simoné en Andries Pretorius deel groot nuus!

FOTO'S: Aktrise Simoné en Andries Pretorius deel groot nuus!

Aktrise Simoné Pretorius en haar man, Andries het opwindende nuus op sosiale media gedeel. 

Simoné Pretorius
Instagram/ Simoné Pretorius

Gewilde aktrise, Simoné Pretorius en haar man, Andries verwag hul eersteling. 

Simoné en Andries het die opwindende nuus op sosiale media gedeel. 

LEES: Kurt Darren onthou 'Die Goeie Ou Dae'

"Woorde is nie genoeg om ons euforie te beskryf nie! Dit is die grootste droom wat vir ons waar geword het," het Simoné op haar Instagram-blad geskryf.

Baba Pretorius, jy is onmeetlik geliefd. Jy word onmeetlik gevier. Jy is vreesagtig en wonderlik gemaak - my siel weet dit so goed," het sy verder op Instagram geskryf.

Kyk na die pragtige foto's hieronder: 

Baie geluk, Simoné en Andries! 

Show's Stories