"Ek gaan meer fokus op musiek" - Germandt Geldenhuys

"Ek gaan meer fokus op musiek" - Germandt Geldenhuys

Germandt Geldenhuys is 'n bekende Afrikaanse akteur, sanger en stemkunstenaar. Hy vertolk ook die rol van Louis Koster in die gewilde sepie, Binnelanders.

Binnelanders-akteur Germandt Geldenhuys sing legendariese 'Queen' treffer
Jacaranda FM

Germandt is nie net 'n talentvolle akteur nie, maar hy is ook 'n uiterse goeie sanger. 

ALSO READ: WATCH: This Binnelanders star singing a Sonja Herholdt classic will give you goosebumps

Hy verskyn ook in die nuwe fliek, KANARIE. Die fliek is 'n komediese musikale oorlogsdrama wat in die 80's in Suid-Afrika plaasgevind het oor 'n jong seun (gespeel deur Schalk Bezuidenhout) wat ontdek hoe swaarkry, kameraadskap, eerste liefde en die bevrydende vryheid van musiek, die ware self kan ontdek word.

Geldenhuys se goeie stem het die land geroer, en Rian het besluit om hom te nooi vir 'n spesiale vertoning. 


Show's Stories