KYK: Melinda Bam wys haar babamagie

KYK: Melinda Bam wys haar babamagie

Voormalige Mej. Suid-Afrika, Melinda Bam, spog met haar babamagie op sosiale media. Bam verwag haar eersteling. 

Melinda Bam Adriaan Bergh
Facebook/ Melinda Bam

Voormalige Mej. Suid-Afrika, Melinda Bam en haar ma, Adriaan Bergh, is weer swanger nadat hul in 2021 'n miskraam beleef het. 

Bam het haar swangerskap op sosiale media aangekondig en gesê dit is die "grootste avontuur" nóg. 

LEES: Akteur Reynardt Hugo praat oor angs en depressie

"Ons harte bars van dankbaarheid," het sy verder genoem. 

Bam wat tans in die Maldives is, het pragtige foto's haar babamagie gedeel.

Kyk na die pragtige foto's hieronder. 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories