KYK: Dit is hoekom Cardi B haar hare met uie was

KYK: Dit is hoekom Cardi B haar hare met uie was

Cardi B verklap waarom sy haar hare met uie was. 

Cardi B with her heels / Instagram
Cardi B with her heels / Instagram

Cardi B, is 'n Amerikaanse kletsrymer en liedjieskrywer wat bekendheid verwerf vir haar aggressiewe vloei en openhartige lirieke. Gebore en getoë in New York, het sy 'n internetsensasie geword deur gewildheid op Vine en Instagram.

 LEES: Mej. Suid-Afrika 2022: Hier is vyf dinge oor Ndavi Nokeri

Die 'WAP'-treffermaker het onlangs haar geheim gedeel oor hoe om glans in jou hare te kry. Op Instagram het die ster gedeel dat die twee laaste kere toe sy hare gewas het, het sy uie gekook en die water gebruik om haar hare te was.

LEES: Britney Spears kla oor haar tienerseuns se gedrag

Cardi B glo stellig dat dit die geheim is wat verantwoordelik is vir die glans in haar hare. Kyk die volledige plasing wat Cardi B op Instagram geplaas het hieronder: 

Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media: 

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories