'Binnelanders' se Melinda Viljoen deel geslag van baba
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Melinda en haar man, Francois, se familie raak groter en hulle het groot nuus gedeel.

Melinda, bekend vir haar rol as 'Tracy Smit' in die kykNET-sepie, 'Binnelanders', het net twee maande terug die goeie nuus gedeel dat sy en haar man hulle eerste baba verwag.
LEES: EKSKLUSIEF: Derick Hougaard praat oor noue ontkoming met die dood
Nou het die aktrise onlangs op Instagram 'n baie spesiale plasing gedeel waar sy die geslag van hulle babatjie bekend gemaak het.
Melinda en Francois was omring deur familie en vriende toe hulle die gender reveal-partytjie gehou het waar hulle uitgevind het hulle gaan binnekort 'n babadogtertjie ryker wees!
LEES: Jo Black neem Brendan Peyper onder sy vlerk in nuutste seisoen van 'Op My Eish!'
Melinda het ook 'n boodskap geskryf waarin sy gedeel het hoe sy vir maande lank oortuig was sy verwag 'n seuntjie:
Baie geluk aan die paartjie!
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
WARNING: Pretoria parents urged to beware of increase in chi
Here's what you need to know about the spike in child kidnappings in Pre...
Breakfast with Martin Bester 3 weeks, 1 day ago -
LISTEN: Rope Runner Marissa Groenewald's fight against human
The powerful reason Marissa is so passionate about 'rope running'.
Breakfast with Martin Bester 3 weeks, 1 day ago