Aktrise Simoné Pretorius deel tragiese nuus oor swangerskap

Aktrise Simoné Pretorius deel tragiese nuus oor swangerskap

Die bekende Suid-Afrikaanse aktrise het onlangs in 'n plasing op Instagram baie hartseer nuus gedeel.

Simone Pretorius nee Nortmann deel die tragiese nuus oor haar miskraam op Instagram
@simonenortmann/Instagram

Om persoonlike nuus met jou familie en vriende te deel is nooit maklik nie, maar om dit te deel op 'n sosiale media platform aan meer as 250,000 volgelinge is seker vreesaanjaend wees.

LEES: ‘Donkerbos’-aktrise neem baba aan

Simoné Pretorius, nee Nortmann, bekend vir haar rol in die Afrikaanse-sepie '7de Laan' en 'Hotel', het is nog altyd baie oop en eerlik oor wat in haar lewe aangaan.

Haar aanhangers is wel geskok en hartseer na hulle die onderskrif van haar nuutste Instagram-plasing gelees het.

LEES: WATCH: Woman forgets crucial part of gender reveal announcement

Ongelukkig, voordat sy en haar man Andries die nuus kon deel dat hulle tans swanger is met hulle tweede kleintjie, het hulle die nuus gebreek dat daar 'n miskraam was.

Volgens Simoné het dit al in 2022 plaasgevind, maar sy was nou eers reg om te deel:

LEES: Akon receives major backlash after saying "a woman can never compare to a man"

Vandat sy haar Instagram-plasing gemaak het, het baie ander ma's hulle eie stories gedeel en was daar net 'n uitstorting van liefde en ondersteuning vir Simoné en haar man.

Hopelik is daar net genesing en geluk wat vir die paartjie wag in 2023.

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer by Jacaranda FM


Show's Stories