Friday Live: Droomsindroom skop Innibos op Breakfast with Martin Bester af

Friday Live: Droomsindroom skop Innibos op Breakfast with Martin Bester af

Jou gunsteling broer-duo, Droomsindroom het weer saam Breakfast with Martin Bester kom kuier vir 'n spesiale Friday Live-optrede. 

Friday Live Droomsindroom
Supplied

Vir hierdie week se Friday Live het Breakfast with Martin Bester dinge 'n bietjie anders gedoen. 

Om die Innibos naweek behoorlik af te skop het die Suid-Afrikaanse musiekgroep, Droomsindroom, op Friday Live opgetree terwyl die span van Mbombela uitsaai. 

LEES: "Ons het nie gedink hy gaan dit maak nie," sê Nádine

Droomsindroom het luisteraars bederf met hulle weergawe van Pixies se 'Where Is My Mind?'. 

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories