VIDEO: Joshua Na Die Reen stel nuwe album bekend
Updated | By MorneJK
Afrikaanse sanger, Joshua Na Die Reen het Sondag sy nuwe album, Die Wereld Binne My in Pretoria bekendgestel.
![Josua Na Die Reen](https://turntable.kagiso.io/images/Screen_Shot_2016-03-13_at_11.28.47_AM.width-800.png)
Hy het Suid-Afrika bekoor met sy unieke klank en sy bos krul hare, en nou is hy terug met 'n splinternuwe album.
Joshua Na Die Reen het bekendheid verwerf deur die uiteenlopende temas wat hy in sy musiek aanraak.
Die liriese inhoud van sy musiek is meestal gebaseer op sy persoonlike ervarings.
Joshua na die Reën se agtergrond as uitvoerende kunstenaar tel in sy guns wanneer hy die ateljee betree.
Dit laat hom toe om die volronde, organiese klank van die verhoog af deur te trek en vas te vang in die ateljee.
Hy het Sondag saam met die Universiteit van Pretoria se Tyks Camerata die verhoog betree en sy nuwe album, Die Wereld Binne My aan die media en gehoor bekend gestel.
"Ek moes die boundaries so bietjie push hierdie keer om mense te wys waartoe ek werklik in staat is," het hy aan Jacatainment gese.
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 4 months ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 4 months ago