Twee Grade van Moord vanaand bekendgestel
Updated | By MornéJK
Die nuwe Afrikaanse fliek, Twee Grade Van Moord, wat Sandra Prinsloo en Marius Weyers weér saam op die silwerskerm sien, sal vanaand aan die media bekendgestel word.

Dié fliek het reeds die toekenning vir Beste Film by die Indie Karoo Filmfees gewen en sal op die 22ste Julie amptelik begin draai.
Twee Grade Van Moord, ‘n verhaal wat die aspekte van ‘moord’ uit verskillende perspektiewe, ongenadige selfsug en onselfsugtige omgee en genade ondersoek, speel af in Kaapstad en die regie was behartig deur Gerrit Schoonhoven.
Dit sal vanaf Vrydag, 22 Julie 2016 in teaters landswyd wys.
Vervaardiger, Barry Strick, bedank die organiseerders en beoordelaars van die fees vir hierdie voorreg.
LEES OOK: Sandra Prinsloo en Marius Weyers werk weer saam
Hy noem dat hulle baie trots op die toekenning is en dat dit van die hoë kwaliteit van die film en die geliefdheid van die akteurs spreek. Hy Is baie dankbaar vir Sandra, Marius, Gerrit, Anita le Roux en Ronelle Loots vir hul fantastiese ondersteuning.
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 5 months ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 5 months ago