KYK: Só het pres. Ramaphosa sy vrou dr. Tshepo Motsepe ontmoet

KYK: Só het pres. Ramaphosa sy vrou dr. Tshepo Motsepe ontmoet

'n Video van mediese dokter en Suid-Afrika se presidentsvrou, Tshepo Motsepe, word soos 'n veldbrand op sosial media versprei oor hoe sy vir president Cyril Ramaphosa ontmoet het.  

First Lady Dr Tshepo Motsepe
Jacaranda FM News

"Ons ken hierdie man, miskien moet ons kyk dat julle mekaar ontmoet," het dr. Tshepo Motsepe se vriende aan haar genoem. 

Dit is hoe sy en president Cyril Ramaphosa mekaar ontmoet het. 

Haar vriende het op daardie stadium van haar lewe gedink dat sy al klaar op die rak is omdat sy 32 jaar oud was. 

"Ons moet iemand vir haar kry," het hulle gesê. 

Na vyf mislukte "blind dates" was dr. Motsepe was toe op 'n "blind date" met Ramaphosa, min wetend dat hy eendag die president van Suid-Afrika wou word nie. 

Kyk na die video hieronder: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories