MOET-KYK: Loki Rothman se nuwe musiekvideo vir 'Storie'
Updated | By Jacaranda FM
Storie is die
eerste enkelsnit vanaf Loki se langverwagte debuut Afrikaanse album. Kyk na die
musiekvideo hieronder!

Storie het ‘n goeie balans tussen die verskeie genres en klanke op die sanger se nuwe album.
LEES OOK: Agter-die-skerms: Loki Rothman se musiekvideo vir 'Storie'
"Dit gaan oor die maak of breekpunt van ‘n verhouding, en die opweeg van hoe die lewe sal wees sonder die ander persoon,” verduidelik Loki.
"Ek glo as mense van die liedjie hou, sal hulle ook die res van die album geniet,” voeg hy by. Loki het self die lied neergepen asook saam Juan Floors Oosthuizen vervaardig en verduidelik dat die lirieke gebore is uit die oogpunt van iemand wat onseker is oor die persoon waarmee hulle in ‘n verhouding is.
Kyk na die video hieronder:
Hugo Brand het, onder andere, die regie en redigering behartig, terwyl Lara Hattingh die musiekvideo vervaardig het.
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 9 months ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 9 months ago