KYK: Karen Zoid en Demi Lee Moore sing 'Beautiful'
Updated | By Dean Paulse
Karen Zoid en Demi Lee Moore het in die tweede episode van die sesde seisoen van Republiek van Zoid Afrika die liedjie 'Beautiful', gesing.
Karen Zoid en Demi Lee Moore het kykNET-kykers in Donderdagaand se episode betower met hul weergawe van 'Beautiful.'
LEES: KYK: Karen Zoid en Elandré steel harte met spesiale weergawe van 'Vuur Op Die Water'
Die ander ateljeegaste was Nico Panagio en Laetitia le Roux, wie almal se harte gesteel het in die M-Net werklikheidsreeks, 'Survivor.'
KYK HIER NA HUL 'OPTREDE:
In die derde episode van Republiek van Zoid Afrika is die gaste die legendariese sanger, Sonja Heroldt, asook die akteurs Beer Adriaanse en Neels van Jaarsveld.
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year ago