Kyk Elandré se musiekvideo vir 'In Hierdie Ding'
Updated | By Jacaranda FM
Elandré beskryf die liedjie as 'disco, blues en fusion' - kyk die musiekvideo hieronder.

Plaaslike sanger, Elandré bekoor weereens met sy splinternuwe liedjie, 'In Hierdie Ding'.
LEES OOK: Karen Zoid en Elandré steel harte met spesiale weergawe van 'Vuur Op Die Water'
Die 'Vuur op die Water'-sanger noem dat hy baie verlief op Disco-musiek geraak die afgelope tyd en dit het nogal deurgekom in sy musiek ook.
"Hierdie song is wat ek sal noem disco, blues, fusion. Dit gaan daaroor om mense te kry wat saam me tjou absoluut bos kan gaan en kan laat lag en jou slegte en goeie kan kan sien en jy kan net jouself wees. Where you are now is in a good place en jy geniet dit."
KYK DIE MUSIEKVIDEO HIER:
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 9 months ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 9 months ago