Musiekvideo: Dewald Wasserfall se "Sewentien"

Musiekvideo: Dewald Wasserfall se "Sewentien"

Dewald Wasserfall se nuutste musiekvideo vir die treffer, “Sewentien" is hier! “Sewentien” se musiekvideo spreek tot almal, ongeag of jy 7 of 77 is. Gaan kyk gerus en deel in almal se herinneringe!

Show's Stories