Suid-Afrikaners betaal waarskynlik te veel vir aartappels
Updated | By Etienne Bruwer
Daar is tans groot bekommernis oor die prys van aartappels by kleinhandelaars in Suid-Afrika.
Suid-Afrika se assosiasie vir aartappelrs het onlangs hulle bekommernis oor die huidige prys van aartappels in sommige van Suid-Afrika se kleinhandelaars gedeel.
Die assosiasie waarksu verbruikers oor die verhoogde pryse op aartappels en sê die prys moet nie meer as dubbel die prys wees waarteen boere dit verkoop nie.
KYK: FOTO'S Gewilde 'Binnelanders'-ster trou!
Volgens Business Insider, sit die huidige prys van die stapelvoedsel verdere druk op verbruikers se geldsake.
Potatoes SA het bevestig dat 'n 10kg sak aartappels teen 'n gemiddeld van R34 aan kleinhandelaar verkoop word.
LEES: Bekende aktrise sterf in haar slaap
Die assosiasie het gevind dat 'n bekende kleinhandelaar (naam nie bekend gemaak nie) in Suid-Afrika tans R89.99 per 10kg sak aartappels vra. Dit is meer as dubbel die kosprys.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 2 months ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year, 2 months ago