"98% van my kliënte is getroud" - Sekswerker verklap hoekom getroude mans haar kies
Updated | By Scenic Drive With Rian
'n Sekswerker verklap aan Rian hoekom getroude mans haar bo hul vrouens kies. 'Amanda' gesels later met die Scenic Drive-span.
In 2019, het 'n episode van die program 'Skelmpie' byna die kuberruim gekraak, nadat 'n sekswerker verklap het hoekom getroude mans van haar dienste gebruik maak.
LEES: The 'Peanut Butter' prank wins the #LockdownPrank competition worth R10,000!
In die episode, het 'n sekswerker, 'Amanda' openlik met Rian van Heerden op die kykNET-program 'Skelmpie' gesels oor haar werk en industrie. Sy het verklap dat 98% van haar klinte getroude mans is. Sy het ook genoem dat die kliente by haar bieg dat hul vrouens nie "goed genoeg" is in die bed nie.
'Amanda' gesels later met die Scenic Drive-span oor hoe die nasionale inperking haar en ander sekswerkers se lewens beïnvloed.
Kyk hier na die kortlikse weergawe van die episode:
*Name is verander om identiteit te beskerm.
Show's Stories
-
Proof that children mirror what they see adults doing
This kid tries to drink water like a tequila shot...
The Workzone with Alex Jay 1 year ago -
If you fail your driver's exam, don't do what this man did
A man who failed his driver's exam decided to hire a 'body double' to at...
The Workzone with Alex Jay 1 year ago